Waardes Eerste

DIE JOHNSON CONTROLS ETIESE KODE

Boodskap van die CEO

WANNEER ONS WAARDES DIE REGTE GEDRAG STUUR, WEN ALMAL

Lees meer

DIE JOHNSON CONTROLS ETIESE & NAKOMINGSPROGRAM

Waardes Eerste, ons Etiese Kode, is die hoeksteen van die Johnson Controls Etiese & Nakomingsprogram Hierdie Program is ‘n geïntegreerde benadering om te verseker dat ons individuele gedrag, ons doen van sake en organisasiekultuur die hoogste standaarde van integriteit handhaaf. Deur leierskapbetrokkenheid, kommunikasie, opleiding, monitering, verslagdoeningsmeganismes en ander maniere help die Etiese & Nakomingsprogram ons om etiese en nakomingsrisiko’s te identifiseer en veilig te navigeer ooreenkomstig ons waardes.

ONS VERANTWOORDELIKHEDE

By Johnson Controls moet elkeen oral bekend wees met die Etiese Kode en dit elke dag toepas – ongeag rol of senioriteit. Dit sluit alle werknemers, beamptes en lede van die raad van direkteure in. Oortreding van die Kode is ernstig en kan tot dissiplinêre optrede lei, wat ontslag kan insluit, ooreenkomstig plaaslike wetlike vereistes.

Lees meer

Maak slim keuses
Praat en kry hulp