Maak slim keuses

Ons waardes wys vir ons dathoe ons ons doelwitte bereik net so belangrik is as om hulle te bereik. Die keuses wat ons maak sê baie oor ons as individue en as ‘n organisasie. Ons wil bekendstaan omdat ons die regte keuses maak – keuses wat ‘n kultuur en ‘n maatskappy ondersteun waarop ons trots kan wees – en om op ‘n etiese, wettige en verantwoordelike manier te funksioneer.

Sou jy ‘n moeilike beslissing in die gesig staar, oorweeg die volgende stappe. Indien jy vashaak kan enige van die bronne wat HIER gelys word moontlik help.

Wanneer jy ‘n besluit of ‘n optrede oorweeg, vra jouself:

 

Praat en kry hulp